Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Vis en tjips

Författare:
afrikaans
115 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur, of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. As straf vir sy vandalisme moet Kevin gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...

Författare
Jaco Jacobs
Illustratör
Zinelda McDonald
ISBN
9780799361995
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-04-01