Gå direkt till innehållet
Veilig en vreesloos
Veilig en vreesloos
Spara

Veilig en vreesloos

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Dit is maklik om jou kind teen die meeste gevare te beskerm. Jy stuur hulle vir swemlesse, hou hulle hande vas as julle die straat kruis en sit valhelms op as julle fietsry. Maar hoe beskerm jy jou kinders teen seksuele misbruik? Veilig en vreesloos bied aan ouers die basiese beginsels en veiligheidsmaatreels sodat jy, jou kinders van voorskool tot tienerfase teen seksuele misbruik kan beskerm . Die boek fokus nie op die terapie en behandeling van kinders wat reeds seksueel misbruik is nie, maar op die voorkoming daarvan. Die boek sluit onder meer in: Feite en statistieke oor seksuele misbruik. Oorsig oor presies wat seksuele misbruik is en hoe die oortreder lyk. Persoonlike veiligheid op elke ontwikkelingsfase van die kind - van vooskool tot tiener. Internet- en selfoonveiligheid. Raad indien seksuele misbruik wel plaasgevind het. Hulpbronne. Hoe om te verhoed dat jou kind self ’n seksuele oortreder word.</p>
ISBN
9780799348088
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2010-06-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator