Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Vandat ek kan onthou

27 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is ’n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan ’n paar goed gevormde bene in ’n uitgewaste denim en bruingebrande arms. Onder ’n sonverbleikte John Deer-pet lag twee sjokoladebruin kykers en haar hart struikel oor sy ritme. BONUSKORTVERHAAL: Sonneblom-meisie – Frenette van Wyk. Jean-Claude is op ’n donker plek in sy lewe toe ’n mediese suster vol sonskyn in sy lewe verskyn. Met tyd leer hy daar is ook pyn in suster Maryn se lewe maar sy hou haar gesig na die sonlig gerig.

ISBN
9780799393637
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2019-02-01

Vandat ek kan onthou - Nadia de Bruin, Frenette van Wyk - E-bok (9780799393637) | Adlibris Bokhandel