Gå direkt till innehållet
Valentina in Venesië
Valentina in Venesië
Spara

Valentina in Venesië

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Valentina Wells keer terug na Venesië. Nadat sy tien jaar vroeër besoek het toe sy net sestien jaar oud was, was dit waar sy Lorenzo Dipachio impulsief ontmoet het. Haar eerste soen. Haar eerste liefde.
Valentina, nou ses-en-twintig, is ''n suksesvolle troufotograaf in Chicago. Nog steeds impulsief, Valentina was onlangs geskei nadat hulle vir ongeveer ''n minuut in Las Vegas getroud was. En sy mis nie die ironie van ''n geskeide troufotograaf nie. Valentina se pa, wat ook haar ma se onlangse diagnose van vroeë Alzheimer se siekte hanteer, oortuig haar dat sy ''n blaaskans nodig het. 
Noudat sy terug is in Venesië, wil Valentina aan haarself bewys dat sy nie meer die impulsiewe, waaghalsige meisie wat in Vegas getrou het (en vinnig geskei het) met ''n man wat sy skaars geken het. Nou leef sy volgens ''n nuwe stel reëls: beplan, versigtig en noukeurig uitgevoer.
Maar haar plan word uitgedaag wanneer sy (letterlik) in die pad van haar eerste liefde, Lorenzo, val. En met Valentynsdag om die draai, sal Valentina haarself daarvan kan weerhou om nog ''n groot fout te maak?
Författare
Kaya Quinsey
Översättare
Bianca Bunge
ISBN
9781667426990
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2022-02-22
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator