Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Toevlug na liefde

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Daar is ’n kalmte, ’n sterkte by hom wat diep lê … Dis die soort krag wat Mia nodig het. Maar waarom sal ’n man soos Brink Greyling met ’n afvlerk soos sy gemoeid wil wees? Buitendien, sy het haar vertroue in mans verloor. Twaalf jaar gelede al. Maar Mia en die prentjiemooi gasteplaas het Brink se hart gesteel. Hy is bewus van die mure wat sy om haar het, maar dié wil hy stukkie vir stukkie afbreek.</p>

Författare
Erika Swart
ISBN
9780799353365
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-05-01