Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Teken van sy liefde

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Ezanne het haar hart op ’n navorsingsekspedisie. Maar al het sy ’n doktorsgraad in insektekunde, sy is ’n vrou en dis mans wat besluit wie gaan saam. Gelukkig is daar in Namibië ’n vooraanstaande insektekundige wat op ’n soortgelyke ekspedisie gaan. Eens in die woestyn lyk dié man aanvanklik nie te ingenome met haar nie, darem nie vir te lank nie. Maar die groot woorde wat ’n vrou se hart wil hoor, sê hy nie. En daar is ’n ander vrou, want Ezanne hoor hom ’n vrouenaam sê terwyl hy tydens ’n malaria-aanval yl. Of hierdie vrou lewe en of sy dood is, sy staan tussen hulle in hierdie lieflike woesteny.</p>

Författare
Ida Bester
ISBN
9780799359657
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-04-01