Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Teiken in Parys

Författare:
afrikaans
116 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Dienkie is alweer in die moeilikheid ... Dienkie en Lea word die teikens van smokkelaars as hulle per ongeluk sien hoe ’n kosbare beeldjie uit die Louvre in Parys gesteel word. Die twee meisies word ontvoer en moet uit ’n pakhuis ontsnap. Gelukkig het die vriendinne teen hierdie tyd genoeg vaardighede om hul uit die situasie te kry. En ... is dit nou finaal verby tussen Dienkie en Sergio of gaan hulle uiteindelik die groot stap neem om ’n paartjie te wees?

Författare
Nerine Ahlers
ISBN
9780637001588
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2023-04-15