Gå direkt till innehållet
Tango met ''n twist
Tango met ''n twist
Spara

Tango met ''n twist

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Lisette Posthimus, talentvolle balletdanseres, is gewoond aan koerantopskrifte waarin haar talent besing word. Die euforie word wreed onderbreek wanneer sy die rol waarin sy ’n pas de deux saam met ’n wêreldberoemde balletdanser sou dans, met ’n onderduimse gekonkel verloor. Dan moet die dansteater sy deure sluit weens die negatiewe nadraai wat die Covid-pandemie op die kultuurwêreld het.<br>Drie jaar se verblyf in Londen moet sy uiteindelik in ’n enkele tas pak. Op die nippertjie kry sy ’n tydelike pos as au pair in Spanje by ’n Suid-Afrikaanse familie. Hier loop sy haar vas in ’n uiters aantreklike man met ’n verlede wat by hom spook, sy niggie wat aan ’n persoonlikheidsteuring ly, en sy sjarmante neef.<br>Lisette word gekonfronteer met haar eie onvermoë en geneigdheid om eerder te vlug as om te veg. In ’n omgewing waar vurige flamenco-musiek en -danse in die sigeuners se bloed ingebore word, dans ook sy uiteindelik die tango: Die dans van die liefde.</p>
Författare
Rina Cilliers
ISBN
9781776359554
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2023-12-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator