Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Sy tydelike buurvrou & Die liefdeslied

Författare:
afrikaans
27 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Sy tydelike buurvrou – Corné van Rooyen Tarien is terug op haar tuisdorp om haar groottante se boedel af te handel maar die eerste man wat sy in die dorp raakloop is Stefan: die ridder van haar tienerjare. Sy begin teen haar sin in hom belangstel en weet as sy nie versigtig is nie gaan hy dieper in haar hart inkruip as wat sy wil hê hy moet. Die liefdeslied – Alma Carstens Magdel kyk na haar kind in George se arms en voel ’n stekie jaloesie in haar prik. Sy wens sy en Larissa kon die tipe verhouding hê wat haar dogter en George het maar sy kan net haarself blameer omdat dit nie die geval is nie. Tog is sy dankbaar dat hulle so goed oor die weg kom. Maar wat van haar en George kan hulle ’n tweede kans kry?

Författare
Corne van Rooyen
ISBN
9780799394627
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2019-05-01