Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Romaner
  3. Samtidsromaner

Susanna M Lingua Omnibus

Författare:
afrikaans
145 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Die nuwe dokter: In die teater maak die nuwe chirurg, dokter Konrad Schmidt, die lewe vir Marisa Brennen, bekwame teatersuster, bitter moeilik. ’n Klomp kwaadwillige leuens verjaag haar uiteindelik uit die hospitaal. Stille Rus: Lisa en Martyn Adelaar se huwelik is gelukkig. Hy is aansienlik ouer as sy en sy vyandiggesinde kinders oortuig hom uiteindelik dat sy met bybedoelings met hom getrou het. Sal hulle huwelik dit oorleef? Wonder van die liefde: Almal is oortuig daarvan die graaf Fernando de Serradinho is verlief op Theresa. Almal behalwe Theresa. Sy weet die graaf glo nie aan liefde nie en vergesel haar net oral om te voorkom dat sy die mans op sy eiland verlei.

ISBN
9780799353846
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2014-04-01