Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Pocket

Susanna M. Lingua Gunstelinge 3

Författare:
afrikaans
191 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Die groot legkaart, waarin Tina Eksteen se kortstondige maar idillies gelukkige huwelik beeindig word en sy boonop van haar pasgebore seuntjie beroof word. Maar net toe dit lyk of die noodlot haar opnuut wil teister, begin die stukkies van die legkaart uiteindelik pas ...Skemeruur, waarin Lynne Steenberg albei haar ouers in 'n motorongeluk verloor, en boonop daarna uitvind dat sy 'n aangenome kind is. En so begin haar soektog na haar regte moeder ...en ware liefde. En Winde van herinnering, waarin Thea Strassheim tydens haar gedwonge verblyf op die landgoed Hamilton Estate moet besluit: sal sy haar lewe op die altaar le in ruil vir kortstondige geluk saam met die man wat sy meer as haar eie lewe bemin?

ISBN
9780624068068
Språk
afrikaans
Vikt
281 gram
Utgivningsdatum
2014-04-01
Sidor
512