Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Studiegids: As mens geluk kon proe

Författare:
afrikaans
72 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Arnelia is vasbeslote om ’n nuwe blaadjie by haar nuwe skool om te slaan. Toe sy en haar nuwe vriende ’n ou goudgeel kombi in ’n mobiele eetplek omskep, is dit die begin van ’n wipwa-avontuur vol vriendskap en romanse. ’n Heerlike tienerverhaal propvol humor en deernis, wat bewys dat geluk dikwels in die klein dingetjies skuil.

Författare
Alet Mihalik
ISBN
9780799395938
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2021-04-19

Studiegids: As mens geluk kon proe - Alet Mihalik - E-bok (9780799395938) | Adlibris Bokhandel