

Stemme
Toe Emma Barett, met die gruwels wat sy gedurende die slagting by Hope Hotel nog vars in haar gehue, die band tussen Isaac Samson en ''n manier om die Oakwell vervloeking vir ewig te stop ontdek, moet sy werk teen tyd, nie net om die seun op te spoor nie, maar hom oortuig om haar te help om ''n einde te maak aan die gruwels wat hulle almal se lewens omver gegooi het, te maak.
In hierdie finale hoofstuk van die Whisper trilogie, sal opofferings gemaak moet word, onmoontlike besluite geneem word en lewens op die spel geplaas word in die finale geveg tussen goed en kwaad, wat afspeel in die gebreekte oorblyfsels van die dorp.
- Författare
- Michael Bray
- Översättare
- Elaine
- ISBN
- 9781507188842
- Språk
- Afrikaans
- Utgivningsdatum
- 2017-09-09
- Förlag
- Babelcube
- Tillgängliga elektroniska format
- Epub - Adobe DRM
- Läs e-boken här
- E-boksläsare i mobil/surfplatta
- Läsplatta
- Dator
