Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

SSS-reeks

100 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Lindie en haar maats se skooltermyn skop af met allerhande probleme. Wie is die twee geheimsinnige mans wat agter Lindie en Talita aan is – en wat wil hulle hê? En dan is daar nog Gina se katastrofiese nuwe haarstyl, Matrone wat ’n sjampanjebottel ontdek het en vasbeslote is om die skuldiges uit te snuffel, en die aantreklike Diaan met die kuiltjies wat Lindie se bene lam maak”¦

ISBN
9780799370768
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2014-09-01

SSS-reeks - Nerine Ahlers, Alet Steenkamp - E-bok (9780799370768) | Adlibris Bokhandel