Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Spring

Författare:
afrikaans
100 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beïndruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red? Rudi en Steven maak ’n snaakse video. ’n Dom video wat jy maak om ’n meisie te beïndruk. Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry ’n bynaam – die Vidiote. Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het opwindende en gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef ...

Författare
Fanie Viljoen
ISBN
9780799362275
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-06-01

Spring - Fanie Viljoen - E-bok (9780799362275) | Adlibris Bokhandel