Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Spooksoeker

Författare:
afrikaans
129 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Warno Alberts is onder die indruk dat hy ’n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot nie. Sy pad kruis weer met ’n reeks geheimsinniges en spoke. Nie net kom hy van aangesig tot aangesig met die berugte spookmeisie van Uniondale, die geheimsinnige man in swart, en die grusame bruid nie, maar hy ontdek ook die ander spooksoeker ...

ISBN
9780639601274
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2020-08-01