Gå direkt till innehållet
Splinters van liefde
Splinters van liefde
Spara

Splinters van liefde

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Alma Carstens se vorige Romanzas Kaapse draai Tyd sal leer en Luca se obsessie. Kaapse draai: Lani gaan Kaap toe om vir ’n maand lank saam met ’n wildvreemde boer op sy plaas te bly. Maar waarom sou ’n man wat so aantreklik is dit nodig vind om vir ’n vrou te adverteer? Tyd sal leer: Siënna gaan soek ’n uitkoms vir haar probleem in Malawi. Gou is haar besoek veel meer ’n avontuur as ’n vakansie. Is Marco die oplossing vir haar probleem en die sleutel tot haar vryheid? Luca se obsessie: Miranda weier om net nog ’n merkie te word op die kerfstok van ’n lenige Italianer wat op ’n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie.
Författare
Alma Carstens
ISBN
9780799391602
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2019-01-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator