Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Speurder Annika los ’n raaisel op

Författare:
afrikaans
72 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Annika is mal oor speurverhale en raaisels – en as sy in die omtrek is, gebeur daar altyd iets opwindends! Op ’n klasuitstappe na die museum ontdek Annika ’n geheimsinnige veer. Is dit dalk ’n belangrike leidraad? Het dit iets te doen met die opgestopte voël wat ’n jaar gelede spoorloos uit die museum verdwyn het? Annika besluit om ondersoek in te stel ...

Författare
Elmarie Botes
ISBN
9780799371062
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2015-01-06