Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Soleil en die sakeman

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Soleil het van kleins af ’n heldeverering vir Jason gekoester, sedert haar ma as huishoudster in sy pa se diens getree het. Sy is skaars agtien toe sy die passie in hulle verhouding ontdek. Kort daarna verdwyn Jason. Nou, twaalf jaar later, het sy haar mediese studie voltooi en Jason is terug. En Soleil kan nie eens teenoor haarself erken met hoeveel drif sy hierdie man liefhet nie. Maar ’n ander kant van Jason word ook nou duidelik: dié van ’n berekende sakeman. Van haar droom om ’n kliniek te heropen vir minderbevoorregtes, wil hy niks weet nie. Is sy aandrang op ’n skynverlowing ook deel van sy sakemansvernuf?

Författare
Marijke Greeff
ISBN
9780799361605
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-07-01