

Seks Speelgoed: Goed of Euwel?
Seks speelgoed is nie nuut nie. Hulle het ''n lang geskiedenis wat met die gebruik van ''n gevormde objek begin het wat ''n penis voorstel. Die antieke Romeine, Grieke, Sjinese, Asiërs en Indiërs het hierdie objekte uit steen, yster, goud, hout en ander materiale gekerf waar dit gebruik was om masturbaise aan te vuur. Sommige van hulle (soos die Grieke) het ook seksgode en godinne aanbid waar hierdie objekte vertoon is, gebruik is en ander seksuele immorele optredes uitgebreid gepromofeer is, insluitende seks met demone en geeste. So, ons kan tereg sê dat die fondasie van seks speelgoed was een van wellus vir "onbeperkte" plesier en die aanbidding van demoniese gode. Hierdie ontdekking het gemetamorfeer na ander objekte en in die 20ste eeu sien ons die eerste elektriese vibrator wat ontdek is. Sedertien, is dit ''n stortvloed van hierdie handmatige en later meer gesoftikeerde instrumente van seksuele plesier. Sommige van hulle knik en praat! Wow!
Nou, is seks speelgoed in God se oorspronklike plan? En sedert die seksuele verhouding ''n fisiese, emosionele en spirituele verhouding is, he
- Författare
- Gabriel Agbo
- Översättare
- Delaney Hall
- ISBN
- 9781071580851
- Språk
- Afrikaans
- Utgivningsdatum
- 2020-12-19
- Förlag
- Gabriel Agbo
- Tillgängliga elektroniska format
- Epub - Adobe DRM
- Läs e-boken här
- E-boksläsare i mobil/surfplatta
- Läsplatta
- Dator
