Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Pocket

Sarah du Pisanie Omnibus 8

Författare:
afrikaans
191 kr
Lägsta pris på PriceRunner

In 'n Juffrou vir Skurwekop regeer Bertus Kruger met 'n ysterhand oor sy klein koninkryk - Skurwekop se landbouskool. Totdat juffrou Annie Delport die eerste vrou word wat die heiligdom van hierdie mannedomein betree. Gou hou sy die seuns se harte in die holte van haar hand - en inspireer hulle onwetend om 'n dans van die liefde spesiaal vir hul juffrou te skep. In Hard soos kameeldoringhout wonder Martie Schlage wat sy die meeste vrees - die wilde, ongetemde land, of hierdie woeste barbaar? Sy trek ongenooid agter transportryer Braam Potgieter aan, want na haar ma se dood moet sy net by haar sendelingpa op Grootfontein uitkom. En in Sandroos uit Meob het Louw Greyling net een doel voor oe - om Braam Venter te vergeld en sy diamante terug te kry. Suster Ansa, die jong non van die verlate myndorpie Meob, is die padkaart na daardie skat. Min kon hy droom dat daar ook 'n roete na sy hart is ...

Författare
Sarah du Pisanie
ISBN
9780624065739
Språk
afrikaans
Vikt
550 gram
Utgivningsdatum
2013-11-29
Sidor
514

Sarah du Pisanie Omnibus 8 - Sarah du Pisanie - Häftad (9780624065739) | Adlibris Bokhandel