Gå direkt till innehållet
Rusplek vir die hart
Rusplek vir die hart
Spara

Rusplek vir die hart

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Olivia October beëindig haar netballoopban in Australië en keer terug na Suid-Afrika. Met haar spontane geaardheid en voller figuur wat sy met selfvertroue dra, skep sy die indruk van sorgvryheid. Selfs haar beste vriendin by wie sy aanvanklik tuisgaan, weet nie van die hartseer en berou wat sy met haar saamdra nie.<br>Olivia se pad kruis met dié van Shaun Mouton, ’n professionele, krieketafrigter en hulle stamp dadelik koppe toe sy hom met prins Harry vergelyk oor sy rooi hare en hy in ’n oomblik van dwaasheid ’n opmerking oor haar lyf maak. Die twee takel mekaar konstant met woorde, maar die hart praat natuurlik ’n taal van sy eie. <br>Die vrolike Shaun dra swaar aan die verwerping wat hy as kind ervaar het en vind tot sy verbasing troos by Olivia. Die feit dat hulle voorlopig ’n huis moet deel lei tot wrywing, maar stadigaan ook tot dieper begrip. ’n Reis deur Portugal bring nuwe insigte en ook die wete dat elke hart na ’n rusplek soek.<br>Rusplek vir die hart loop in die spore van Tuiskoms van die hart wat in April vanjaar verskyn het.</p>
Författare
Marile Cloete
ISBN
9781776359196
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2023-08-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator