Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Stoom 18+

56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Marina wil so graag ’n sorgelose jeug hê, maar geld – of eerder die gebrek daaraan – staan in haar pad. Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in… Riaan is ’n musikant en ’n groot geleentheid wag vir hom in Amerika. Hy weet dus ’n langtermynverhouding met Marina is buite die kwessie. Maar hy gebruik die kans om haar anders te laat kyk na álles in die lewe. In die proses stamp hulle koppe, maar vind mekaar ook onweerstaanbaar. Intussen kruip die datum nader wanneer Riaan na Amerika moet terugkeer. Gaan hy sy groot droom vir Marina laat vaar? Of gaan Marina instem tot ‘’n onkonvensionele reëling?

ISBN
9781779875020
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2024-03-01