Gå direkt till innehållet
1. Böcker
2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Omnibus

Författare:
afrikaans
131 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas, Waar liefde lê, Want daar’s skoenlappers en Heldergeel dag.

Waar liefde lê:
Lana sien regtig nie kans vir die passievolle omgewingskundige wat ’n Kilimandjaro-ekspedisie reël nie. Sy vrees berge. En sy vrees die uitwerking wat hierdie dinamiese en hartstogtelike man op haar het.

Want daar’s skoenlappers:
Gemma is ’n mediese dokter en Nick ’n oorlogsfotograaf. Boonop is hulle aangetroude familie. Maar op die een of ander manier vryf hulle mekaar telkens verkeerd op. Of is hulle eintlik onweerstaanbaar vir mekaar?

Heldergeel dag:
Cara en haar vriendin Lana se broer Henry kon mekaar nog nooit verdra nie. Of is dit maar hoe mense optree wat eintlik van die begin af te veel van mekaar gehou het? Hulle storie het al in Waar liefde lê en Want daar’s skoenlappers begin …

Författare
Elsa Winckler
ISBN
9780799385014
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2017-06-01