Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Omnibus

Författare:
afrikaans
129 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Madelie Human se vorige Romanzas. Om Ben lief te hê: Ben Louw het Leah een nag tien jaar gelede liefgehad ... en weggesmyt. Terug met haar praktyk as kindersielkundige op die plaas, is Ben weer daar. Haar hart en lyf swig opnuut, maar sy weet dis verniet. Om Dirk te tem: Dirk Degenaar laat Marica keer op keer voel asof sy oor ’n afgrond tuimel, en hý moet gestraf word! Sy gee vir hom fisioterapie by sy huis, maar weet naderhand nie meer wie tem vir wie nie. Om Kobus te ken: Toe Sureta hom bitter nodig gehad het, het hy spore gemaak, nou wil Kobus Hattingh huisie-huisie speel. Kwansuis om sy seun te leer ken. Maar dis te laat. Dié kans sal sy hom glad nie gee nie.

Författare
Madelie Human
ISBN
9780799381849
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2016-11-01