Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Modern

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

N n onaangename insident by die werk, bedank An. Op n toeoogafspraak ontmoet sy vir Reinhard. Toe hy hoor sy is werkloos, bied hy haar n navorsingspos aan wat sy aanvaar omdat sy empatie en begrip haar oorrompel. Ondanks hul verskille, voel sy aangetrokke tot hom.<br><br>Hy glo egter sy beperkings staan in die pad van n ernstige verhouding. Nie eens n tandemfietsrit, n besoek aan sy geboorteplaas of n romantiese aand kan hom oortuig nie.<br><br>Sal n lewensgevaarlike insident sy skanse platvee?

Författare
Bets Smith
ISBN
9781779876553
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2026-06-01