Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Modern

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Maya is ’n suksesvolle eiendomsagent by haar flambojante verloofde, Douw, se agentskap. Een die kliënte vir wie Maya huis soek, is dokter Reinhardt Enslin. Hulle is aangetrokke tot mekaar, maar hy rou nog oor sy vrou wat dood is, en hy het twee kinders op universiteit.<br>Toe Maya uitvind Douw is ontrou aan haar en knoei met die agentskap, sneuwel hul verhouding. Is daar vir haar ’n toekoms saam met die aantreklike, innemende Reinhardt, of droom sy verniet?</p>

ISBN
9781779875860
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2025-08-01