Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Modern

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Franzelle se pa eis dat sy ses maande lank as ’n doodgewone winkelbestuurder by die familiebesigheid werk. Sy mag vir niemand sê dat sy sy enigste erfgenaam is nie en sy mag ook nie ’n verhouding aanknoop nie. Haar sportmotor en bodemlose beursie moet ook tuis bly. Alles werk goed uit tot sy ryk en sjarmante Marnus Bailey ontmoet. Hy aanvaar Franzelle vir wie sy op die oog af is, maar sy ma is ’n ander storie. Sal Franzelle en Marnus se liefde oorleef?

Författare
Dina Botha
ISBN
9781779875723
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2025-01-01