Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Modern

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Toe Mia Roux, kunstenaar en eienaar van ’n kunsgalery, in Jaco Botes se uitsonderlike oë kyk, besef sy hier kom moeilikheid. Sy soek nie ’n verhouding nie, maar hier die man doen dinge aan haar.<br>Jaco, ’n suksesvolle korporatiewe prokureur, kan sy hande nie van haar afhou nie, maar soek nie ’n lew ensmaat nie. Hy stel voor dat hulle vriende met voordele word. Tussen die lakens is hulle beslis ’n uiters goeie kombinasie, maar is dit genoeg vir hulle?</p>

Författare
Madelie Human
ISBN
9781779875396
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2024-10-01