Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Modern

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Ellie se eerste ontmoeting met haar nuwe buurman, Simon, is allesbehalwe aangenaam. Reeds met die intrapslag dring hy daarop aan dat sy haar geliefde hond, Rudolf, van sy eiendom kom verwyder. Al hou hy nie van honde nie, voel sy steeds verplig om die nuwe intrekker touwys te maak op die dorp.Simon keer terug na Bloubaai na twintig jaar in Hollywood as ‘n suksesvolle draaiboekskrywer. Al wat hy wil hê, is om uitgelos te word. Na ’n morsige egskeiding wat in die openbaar afgespeel het, sal hy enigiets doen om sy privaatheid te beskerm. Maar Simon kom gou agter dat dit nie so maklik is om Ellie afgeskud te kry nie. Buitendien is hy nie meer so seker dis wat hy wil hê nie...

Författare
Alma Carstens
ISBN
9781776359417
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2023-11-01