Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Inspirasie

Författare:
afrikaans
57 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Sabrina loop die man raak wat sy nooit weer wou sien nie. Nie net een keer nie, sommer baie! Boonop lyk dit vir haar of Ruan die ontmoetings beplan. Sy weet egter dat hulle normaalweg nie in dieselfde sirkels beweeg nie – haar lewe is in die stad en syne is op die plaas. Hy kan sy bes probeer, maar haar tyd op Groeneweide is beperk. Totdat grendeltyd aangekondig word. Sabrina moet vinnig besluit of sy gaan vlug, of teen haar gevoelens vir die bruinoog cowboy veg. ’n Hoër hand maak die keuse vir haar makliker en Groeneweide word haar tydelike tuiste. Wanneer die pandemie Sabrina se besigheid bedreig, word albei se geloof beproef, maar liefde oorwin selfs die moeilikste van omstandighede.

Författare
Madelie Human
ISBN
9780639605791
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2021-01-01

Romanza Inspirasie - Madelie Human - E-bok (9780639605791) | Adlibris Bokhandel