Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Romanza Fantasie

Författare:
afrikaans
57 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Chloé gaan Frankryk toe om haar ma se glorie as kabaretster by die Moulin Rouge te herleef, maar sy het ’n verskuilde agenda. Sy wil wraak neem op mans omdat sy glo dat haar ontroue pa haar ma se dood veroorsaak het. Sy ontmoet die geheimsinnige Sacha, ’n balletdanser, wat haar droom om te dans aanvuur. Hy het ook ’n onweerstaanbare mag en invloed op haar, maar hy het sy eie donker verlede en ’n enorme geheim wat haar alles wat sy weet oor lewe, logika en liefde laat betwyfel. Om op hom verlief te wees lyk al hoe meer na ’n droom; ’n droom wat onmoontlik is om na te streef as sy nie alles opoffer nie.

Författare
Frenette van Wyk
ISBN
9780639605739
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2020-11-20