Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Reenboogrant Tieners

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Hoërskool Reënboogrant is in rep en roer omdat iemand graffiti teen die skool se muur geverf het. Maar Sunette en Shani steur hulle nie veel aan al die opwinding nie. Shani is gefassineer deur die geheimsinnige Jacques. Is dit waar wat almal sê – dat Jacques dwelms verkoop? En Sunette kyk skielik met nuwe oë na Japie. Hoekom het sy nog nooit die sensitiewe, vriendelike ou agter die hardekwasmasker raakgesien nie? Maar wat sy nie weet nie, is dat Japie ’n nare weddenskap aan die gang het …</p>

ISBN
9780799356182
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2012-02-24