Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Projek paddaprins

Författare:
afrikaans
85 kr
Lägsta pris på PriceRunner

"Padda!" wat soek ’n padda in die parfuumwinkel? En nie net ’n padda nie ... eers maak ’n bruinerige, slymerige vleipadda sy opwagting. en toe ’n groot groen brulpadda ... die arme monique se senuwees kan dit nie meer hou nie. as iemand nie vinnig die geheim van die paddas oplos nie, gaan monique haar werk in die parfuumwinkel verloor. daarom besluit angelette, soekie en toni om ondersoek in te stel ... die eerste in ’n reeks humoristiese stories oor drie maats se avonture in ’n winkelsentrum.

Författare
Maritha Snyman
ISBN
9780799360981
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2009-01-01