Gå direkt till innehållet
Professor Frisko se Penarie
Spara

Professor Frisko se Penarie

Författare:
pocket, 2024
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner

Hierdie boek is nie soos ander boeke nie. Jy kan dit nie van begin tot einde deurlees nie

Aan die einde van elke bladsy is daar verskillende keuses.

Jy, die leser bepaal dus wat volgende gaan gebeur....

In PROFESSOR FRISKO SE PENARIE is jy die eienaardige professor se assistent.

Hy is besig met navorsing en het 'n baie belangrike deurbraak gemaak.

Om te verhoed dat die navorsing in die verkeerde hande beland, het hy die dokument gekrimp en iewers in die tuin gaan wegsteek. Die skelms is op sy spoor en die professor benodig dringend jou hulp.

Jy en die professor word ook gekrimp en nou word dit lewensbelangrik dat julle die navorsing betyds opspoor.

Die vraag is net...

Kan jy uit die skelms se pad bly, die dokumente vind asook die groot gevare in die tuin vermy? Jy moet ten alle tye AAN DIE LEWE probeer bly.

Wees gewaarsku liewe leser...

Di avontuur is gevaarlik

Kies versigtig...

Författare
Corlie Putter
ISBN
9781067224608
Språk
Afrikaans
Vikt
132 gram
Utgivningsdatum
2024-07-10
Sidor
102