Gå direkt till innehållet
Proe die Klein-Karoo
Proe die Klein-Karoo
Spara

Proe die Klein-Karoo

Författare:
Afrikaans
Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
Die Klein-Karoo is bekend vir sy pragtige landskappe, kostradisies, atmosfeer en hartlike mense. Beate Joubert vang die uniekheid van dié streek en sy mense in haar resepte in Proe die Klein-Karoo vas. Hierdie unieke resepte wissel van happies en bykosse, brode en soppe tot slaaie, watertandvleisgeregte en braairesepte, asook heerlike nageregte om etes af te sluit. Daar is ook ’n hoofstuk met resepte vir die spens soos pesto, dukkah en blatjangvariasies. Proe die Klein-Karoo is meer as ’n alledaagse kookboek – dit sal lesers aanspoor om kreatief in die kombuis te wees en nuwerwetse maniere van onthaal en dekor toe te pas wanneer familie en vriende opdaag.
Författare
Beate Joubert
ISBN
9781432306687
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2015-12-03
Tillgängliga elektroniska format
  • PDF - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator