Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Spänning
  3. Deckare

Pirana

Författare:
afrikaans
189 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van 'n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net 'n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het? Van die Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin met sy renosterstropers; tussen 'n verslonsde Bolandse hoewe met 'n grieselige visdam en die glans-en-skanswereld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind - of Rooi se vrou is visvoer.

ISBN
9780795801587
Språk
afrikaans
Vikt
500 gram
Utgivningsdatum
2016-05-16
Sidor
322