Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Hälsa & Livsstil
  3. Kokböcker

Partytjiepret vir Kinders

Författare:
afrikaans
86 kr
Lägsta pris på PriceRunner

’n Nuwe boek deur Jenny Dodd met splinternuwe idees en al die antwoorde vir die beplanning en uitvoer van suksesvolle kinderpartytjies. In Partytjiepret vir Kinders lei sy jou deur elke stap, van die beplanning en uitnodigings, die kos en dekor tot by temas en vermaak. Die boek bevat 20 idees vir partytjietemas wat aangepas kan word vir spesiale geleenthede, soos ’n ooievaarstee. Van die temas in dié boek: Baba se 1ste verjaarsdag, Teddiebeer se piekniek, Hekse en Towenaars, Sjokoladefabriek, Meerminne, Eerste skooldag en Ballet.

Författare
Jenny Dodd
ISBN
9781432300272
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2012-08-01