Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Spänning
  3. Deckare

Oorwinning

Författare:
afrikaans
8 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Die oorlog is verby en Ann se gemeenskap is besig met voorbereidings vir die VE Dag vierings.  Maar, nie almal is in die bui om fees te vier nie.  Ann se man, Emrys, het uit Frankryk teruggekeer, ‘n skaduwee van die man wat hy eens was.  Wat het in Frankryk gebeur? Wat het so swaar op Emrys se gemoed geweeg?
Intussentyd, het Doris Michael vir Ann gehuur om haar broer Glyn op te spoor, ‘n man wat sy vir twee jaar glad nie gesien het nie.  Wat het met Glyn gebeur? En watse sleutelrol het hy gespeel wat die uitkoms van die oorlog sou bepaal?
Terwyl Ann na antwoorde soek, besef sy dat al was die oorlog verby, die ware geveg het maar slegs begin.  Die geveg om die vrede te wen.

Författare
Hannah Howe
Översättare
Nelmari Marais
ISBN
9781071599396
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2021-05-03
Förlag
Babelcube