Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Onpeilbare vreemdeling

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Zoë Landman se verfkontrak by die fabelagtige Milnerhuis gee haar ’n kykie op die lewe van die rykes en beroemdes … en Alan Alexander. Wie is Alan regtig en hoekom is hy so geheimsinnig oor sy doen en late? Duik hy regtig toevallig oral op waar sy is of agtervolg hy haar doelbewus? Al reageer Zoë se hart soos ’n wildsbok s’n wanneer sy net aan Alan dink, is daar vir hulle geen toekoms saam nie. Hulle wêrelde verskil bloot te veel, en dan is daar nog die kwessie van haar biologiese pa ook …</p>

Författare
Dina Botha
ISBN
9780799359688
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-05-01

Onpeilbare vreemdeling - Dina Botha - E-bok (9780799359688) | Adlibris Bokhandel