Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Hälsa & Livsstil
  3. Hälsa

Om tot verhaal te kom

Författare:
afrikaans
160 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Deur elke dag te skryf - kan jy verhalend tot verhaal kom<br>Probeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie – of journalling. En dis waarmee hierdie boek jou wil help: om deur jou gebrokenheid jouself te vind. <br>Hierdie boek is jou praktiese skryfgids met inspirasie uit die werk van vele skrywers en praktiese “Maar hoe skryf ek?”-wenke. Skryfterapie is ’n bewese manier om deur verlies en trauma te werk - ongeag wat die aard of omvang van jou trauma is. Om amper letterlik “tot verhaal te kom”- selfs al dink jy nie jy kan skryf nie.</p>

Författare
Lizette Rabe
ISBN
9780799393255
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2019-04-01