Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Om die Sterre te Raak

57 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Rachelle raak in haar matriekjaar smoorverlief op haar stiefbroer Jakes; maar sy voel deurentyd asof hy haar skaars kan verdra. Meer as ses jaar verloop voordat sy teruggaan Pretoria toe om vir haar stiefpa te kuier en die ou aantrekkingskrag tussen Rachelle en Jakes vlam weer op. Sy besef gou dat haar lank-gelede verliefdheid nou haar groot liefde is.

ISBN
9780799399370
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2020-03-25

Om die Sterre te Raak - Renda de Waal-Fourie - E-bok (9780799399370) | Adlibris Bokhandel