Gå direkt till innehållet
Om beter te kan moor
Om beter te kan moor
Spara

Om beter te kan moor

Lägsta pris på PriceRunner
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer

Meer as vyf jaar gelede het die gevaarlike David Francke uit aanhouding ontsnap en na Botswana gevlug. Vir sy ma, Klara, troos die hoop dat hy waarskynlik teen dié tyd al dood is haar waar sy in Amerika woon. Maar dan is daar ’n oproep uit Suid-Afrika wat die mat onder Klara se voete uitruk. Kan dit wees dat haar wreedaard van ’n seun ’n halfbroer het waarvan sy nie geweet het nie?

Wanneer die lyk van ’n jong vrou langs die see by Strand gevind word, begin kaptein Beyers van der Rheede en sy span onmiddellik na haar moordenaar soek. Maar toe dogtertjies begin verdwyn, is dit duidelik dat hulle nie hier met ’n groentjie te doen het nie. Is dit dieselfde moordenaar?

Op Coetzersdal word kaptein André Coghran deur die spoke van die verlede gery. Ook hý ontvang ? vreemde oproep. Gaan hy uiteindelik vir David vastrek?

Tussendeur op Gordonsbaai kan die jong musikant, Katherina, nie besluit hoekom die aantreklike nutsman, Hechter Stander, se attensies haar kriewelrig maak nie.

ISBN
9781776380077
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2022-04-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator