Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Nie ’n trouman nie

Författare:
afrikaans
57 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Gina kry daardie gesogte kontrak waarmee sy haar deurbraak in die wêreld van binneversiering gaan maak. Net wat sy nodig het, want binne die volgende vyf jaar wil sy haar studiegeld aan haar ouers terugbetaal, met rente. Dus sal daar ook in hierdie tyd geen man op haar horison kan wees nie. Saam met die kontrak kom ’n hotelmagnaat. Heinrich hou egter geen gevaar vir haar in nie want hy stel nie nou of later in ’n huwelik belang nie. Maar Gina is van warmbloedige Italiaanse afkoms en wel, Heinrich is ’n man.

Författare
Trudy Reinhardt
ISBN
9780799361568
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-06-01

Nie ’n trouman nie - Trudy Reinhardt - E-bok (9780799361568) | Adlibris Bokhandel