Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Net Een Kans

Författare:
afrikaans
56 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Kan jy liefde in die verkeer vind? Lara ontmoet iemand op die vreemdste manier denkbaar: in die verkeer op pad werk toe. Sy is egter oortuig dat dit ’n mal man is wat uit een of ander gestig ontsnap het –watter tipe mens wat ál sy varkies op hok het sal ’n vreemdeling in die verkeer sien en oortuig wees dat hy doodeenvoudig net met die meisie móét praat? Toe sy hom baie deeglik laat verstaan dat sy nie saam met ’n versteurde man eers sal gaan koffie drink nie daag hy by haar werk op en dring daarop aan om sáam met haar te werk. Die aanbod is te goed om van die hand te wys maar Lara maak dit baie duidelik dat dit uitsluitlik ’n professionele verhouding sal wees.

Författare
Louise Minnaar
ISBN
9780799395280
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2019-06-24