Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom
  3. Bilderböcker

'n Plek vir Patat

Författare:
afrikaans
54 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Patat slaap elke aand styf teen Mamma in die berg. Vroegoggend begin die hele trop bobbejane kos soek. Partykeer is daar nie genoeg kos in die berg en op die strand nie. Dan moet hulle dorp toe gaan. ’n Kwaai man wil vir Patat en Mamma uit ’n lukwartboom jaag. Maar die vrou en dogtertjie wat daar woon, gee nie om dat hulle kom kuier het nie. Patat weet nou hulle het vriende in die dorp.

Författare
Wendy Maartens
Illustratör
Nike Bekker
ISBN
9781776253791
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2025-04-01

'n Plek vir Patat - Wendy Maartens - E-bok (9781776253791) | Adlibris Bokhandel