Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

’n Nuwe lente

Författare:
afrikaans
173 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>Ryk Adriaan Malan het geweet aan watter dogter hy die huis op Uitsig aan die Weskus moet nalaat. JC is die een wat dié afsondering nog altyd waardeer het. Dis hier waar sy gesond wil word, haar vrede wil terugkry. Maar sy moet die huis met die huurder deel – Josua du Toit, met sy donkertes, sy stiltes, sy woede vir die mensdom, die lewe. JC besef mettertyd dat die ware Josua du Toit agter die fasade van onbeskoftheid wegkruip – die afsydigheid is ’n muur, die knorrigheid sy verdediging. Sy stel haar bloot, min wetend hoe groot Josua du Toit se leuen is. En hoe meer dinge inmekaarpas, hoe meer verwar dit haar. Josua is veel meer as ’n surfer met ’n kunstenaarsiel.</p>

Författare
Sophia Kapp
ISBN
9780799363517
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2013-09-01