Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

’n Ewigheid van dié & Kersfeessoene

27 kr
Lägsta pris på PriceRunner

<p>’n Ewigheid van dié – Lizelle von Wielligh. <br>Was dit liefde met die eerste oogopslag? Nee sy glo nie aan sulke twak nie. Is hy die een? Nee beslis nie. Amanda kan nie haar hart in vreemdeling se oë op die lughawe verloor nie. Sy kyk af na haar verloofring en skuldgevoel klop deur haar. Sy voel ontrou aan Herman maar niks het gebeur nie. Hulle het net vir mekaar gekyk. O en geglimlag. Maar dis al!<br>Kersfeessoene – Elsa Winckler<br>Teen die tyd wat Gena besef het sy kan nie trou met ’n man wat nie haar knieë lam maak nie staan sy reeds in haar trourok voor die kansel. Met ’n pleitende kyk in haar familie se rigting maak sy die lae van haar rok bymekaar en vlug!</p>

ISBN
9780799394313
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2019-04-01

’n Ewigheid van dié & Kersfeessoene - Lizelle von Wielligh - E-bok (9780799394313) | Adlibris Bokhandel