Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. Barn & ungdom

Môre as ons groot is

Författare:
afrikaans
100 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Dis matriekafskeid – die wonderlikste aand in elke tiener se lewe. Maar wat gebeur wanneer dit verby is, wanneer selfs die after party end kry? Vier jongmense staan op die grens van hulle grootmenslewe. Liza, Quin, Noku en Wayne kom elkeen uit verskillende agtergronde en die toekoms lyk ook vir elkeen van hulle anders. In hierdie dramateks neem vier vriende afskeid van hulle skool, hulle vriende, hulle kindwees ... en dalk hulle drome.

Författare
Fanie Viljoen
ISBN
9780799397147
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2019-12-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator