Gå direkt till innehållet
  1. Böcker
  2. E-böcker & ljudböcker

Moord en Ander Inkopies

Författare:
afrikaans
163 kr
Lägsta pris på PriceRunner

Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg. Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om n paar inkopies te doen. Die tweede, opdie Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch. Wat het twee moorde, n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar ingemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee,Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie n voetverkeerd nie. Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje die keer op n dwaalspoor is . Of dalk nie?

Författare
Corlie Putter
ISBN
9780620974196
Språk
afrikaans
Utgivningsdatum
2021-11-02